Nehodí se? Vůbec nevadí! U nás můžete do 30 dní vrátit
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
As Jesus kom, hoe sal jy weet dit is regtig Jesus? Hoe sal jy Jesus herken?Wat is die identifiseerbare teken wat sal bevestig "e;ja"e;, dit is definitief JesusKom Jesus meer as een keer terug? Hoekom?Wat is Jesus se Naam op die oomblik in die hemel? Dis is nie Jesus nie!En wat sal Sy Naam in die toekoms wees?Maak gereed vir Jesus se koms.