Doprava zdarma se Zásilkovnou nad 1 499 Kč
PPL Parcel Shop 54 Balík do ruky 74 Balíkovna 49 PPL 99 Zásilkovna 54

Boererate

Jazyk AfrikánštinaAfrikánština
E-kniha Adobe ePub
E-kniha Boererate Danie Smuts
Libristo kód: 39594090
Nakladatelství Penguin Books (South Africa), března 2015
As jong seun het Danie Smuts met 'n blikkie agter vee in die veld aangeloop om kuttels te versamel v... Celý popis
? points 19 b
186
Skladem Ihned ke stažení

As jong seun het Danie Smuts met 'n blikkie agter vee in die veld aangeloop om kuttels te versamel vir 'n konkoksie om maselspasiente se simptome te verlig. Min het hy toe geweet dat hy eendag die legendariese aanbieder van 'n gewilde Springbok Radio-program sou word waarin die volk kure vir allerlei kwinte en kwale deel. Toe Boererate - 'n keur van die tradisionele advies wat luisteraars oor die jare vir Smuts se radioprogram ingestuur het - in 1989 verskyn, was dit onmiddellik 'n treffer. Sedertdien het di besonderse boek uit sirkulasie verdwyn, maar die aanvraag daarvoor nie. 'n Byna vergete era in die Afrikaanse kultuurgeskiedenis word in herinnering geroep deur di vreemdsoortige en dikwels skreeusnaakse wenke. Die volgende stappe word byvoorbeeld aanbeveel om griep te bekamp:1.) Plaas 'n bottel whiskey en 'n glas saam met 'n brandende kers langs jou bed. 2.) Klim in die bed, maak seker jy l onder baie komberse, en begin geleidelik aan die whiskey teug. 3.) Sodra jy twee kerse sien, sit die glas neer, plaas die prop terug op die whiskey-bottel, blaas al twee kerse dood en gaan slaap. Maar wees gewaarsku: Dat die griep binne 24 uur sal verdwyn, word gewaarborg, maar jy mag dalk 'n hoofpyn oorhou.

Informace o knize

Plný název Boererate
Autor Danie Smuts
Jazyk Afrikánština
Vazba E-kniha - Adobe ePub
Datum vydání 2015
Počet stran 240
EAN 9780143531678
Libristo kód 39594090
Darujte tuto knihu ještě dnes
Je to snadné
1 Přidejte knihu do košíku a zvolte doručit jako dárek 2 Obratem vám zašleme poukaz 3 Kniha dorazí na adresu obdarovaného

Přihlášení

Přihlaste se ke svému účtu. Ještě nemáte Libristo účet? Vytvořte si ho nyní!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získejte výhody Libristo účtu!

Díky Libristo účtu budete mít vše pod kontrolou.

Vytvořit Libristo účet