Doprava zdarma se Zásilkovnou nad 1 499 Kč
PPL Parcel Shop 54 Balík do ruky 74 Balíkovna 49 GLS 54 Kurýr GLS 64 PPL 99 Zásilkovna 54

Boerseun

Jazyk AfrikánštinaAfrikánština
E-kniha Adobe ePub
E-kniha Boerseun Chris Schoeman
Libristo kód: 40771615
Nakladatelství Zebra Press, listopadu 2010
Boerseun is die hartroerende ware verhaal van 'n tienjarige plaasseun se traumatiese maar fassineren... Celý popis
? points 23 b
230
Skladem Ihned ke stažení

Boerseun is die hartroerende ware verhaal van 'n tienjarige plaasseun se traumatiese maar fassinerende ervaringe gedurende die Anglo- Boereoorlog van 1899-1902. Wanneer die Engelse Charles du Preez en sy pa in hul skuilplek in die berge op hul Oos-Vrystaatse plaas opspoor, word die twee gevange geneem en in oop steenkooltrokke na Durban weggevoer. Van daar vertrek hulle op 'n angswekkende reis aan boord die SS Aurania na die krygsgevangenekampe Umballa en Solon in Indi waar Charles die jongste inwoner is. In Suid-Afrika word Charles se ma en die ander kinders, wat gevange geneem is terwyl hulle tydens lord Kitchener se verwoestende "e;verskroeide aarde"e;-veldtog vir die Kakies gevlug het, in die berugte Winburgkonsentrasiekamp genterneer. In Boerseun, wat gegrond is op Charles se herinneringe wat hy later in sy lewe op skrif gestel het asook op belangrike mondelinge en dokumentre bronne - onder meer 'n dagboek wat Charles se ma gedurende die oorlog gehou het - word die Du Preez-gesin se oorlogservaringe nagespoor. Dit loop uit op Charles en sy pa se repatriasie na Suid-Afrika, waar die gesin herenig word en terugkeer na hul plaas wat in puin l en waar hulle 'n nuwe begin moet maak. Hierdie boeiende, aangrypende en besonder insiggewende boek is 'n waardevolle toevoeging tot die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog.

Informace o knize

Plný název Boerseun
Jazyk Afrikánština
Vazba E-kniha - Adobe ePub
Datum vydání 2010
Počet stran 256
EAN 9781770221185
Libristo kód 40771615
Nakladatelství Zebra Press
Darujte tuto knihu ještě dnes
Je to snadné
1 Přidejte knihu do košíku a zvolte doručit jako dárek 2 Obratem vám zašleme poukaz 3 Kniha dorazí na adresu obdarovaného

Přihlášení

Přihlaste se ke svému účtu. Ještě nemáte Libristo účet? Vytvořte si ho nyní!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získejte výhody Libristo účtu!

Díky Libristo účtu budete mít vše pod kontrolou.

Vytvořit Libristo účet