Nehodí se? Vůbec nevadí! U nás můžete do 30 dní vrátit
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Vanaf die oomblik wat Ellanne en Stephan ontmoet, kan hulle mekaar nie verdra nie. Sy het na die bosveld verhuis om 'n nuwe loopbaan te begin en is nie gereed dat gedagtes aan die veearts skielik haar denke oorheers nie.