Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Mara is uiteindelik vry van haar toksiese huwelik en trek terug Stellenbosch toe waar sy destyds gestudeer het. Sy koop ’n boekwinkel en begin stadig weer die toue van ou vriendskappe en haar lewe optel. Kort voor lank is sy betrokke by die lief en leed van haar vriende en kollegas wat soos familie vir haar raak.
Maar alles is nie idillies nie. Mara sukkel om haarself en haar geloof weer te vind n alles wat in haar huwelik gebeur het. En sy maak boonop onverwagse vyande … Soos boeke wat een vir een van ’n lendelam boekrak aftuimel begin Mara en die mense om haar se omstandighede hulle inhaal.
En dan is daar Bart, die professor met die goeie siel en sagte o wat in haar
hart en boekwinkel kom rondkrap. Miskien kan hy vir Mara wys daar is
meer vir haar bestem hier en by hom as wat sy in haar verlede agtergelaat
het.
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?