Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Bea Botes het pas klaar gestudeer en begin ’n boek-en-koffiewinkel terwyl sy werk soek. Romantiese verhoudings is nie bo-aan haar lys nie, en sy glo buitendien liefde bestaan net in feëverhale.Terwyl sy met die winkel woeker, begin ’n nuwe dokter sy praktyk langsaan. Bea is glad nie beïndruk met rykmanskind Luke Roux nie. Haar vriendinne terg haar meedoënloos oor die aantreklike dokter, en hy kom met allerhande planne vorendag om Bea se hart te wen, maar sy is onwrikbaar: ’n Blinkstefaans gaan nie haar voete onder haar uitslaan nie.Sal Bea uiteindelik voor Luke se sjarme swig, of sal haar koppigheid in die pad van hul geluk staan?
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?