Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Elaine vlug weg van haar verloofde, Alex, sonder enige verduideliking. Haar geheim bly haar eie want sy glo as Alex ooit moet uitvind sal dit sy lewe runeer, en daarvoor het sy hom t lief. Sy het geen keuse as om Ben van Staden, die rykmanseun van Bloemfontein, se aanbod te aanvaar nie ... Die jare wat volg is verwonde jare gevul met vrees en verwyt. Elaine
verloor haar geloof in n liefdevolle God en dit is net haar ongesonde verhouding met wyn wat haar help om soms van al die seer in haar binneste te vergeet. Maar haar liefde vir Alex bly n brandende vuur wat nie geblus kan word nie. Skielik, n soveel jaar, staan Alex weer voor haar en begin sy weer glo dat God dalk alles tog ten goede laat meewerk vir die wat Hom liefhet. Maar, sal Alex haar ooit kan vergewe vir die onreg wat sy hom aangedoen het?
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?