Doprava zdarma se Zásilkovnou nad 1 299 Kč
PPL Parcel Shop 54 Balík do ruky 74 Balíkovna 49 GLS 54 Kurýr GLS 64 Zásilkovna 44 PPL 99

Die onaantasbares

Jazyk AfrikánštinaAfrikánština
E-kniha Adobe ePub
E-kniha Die onaantasbares Steve Hofmeyr
Libristo kód: 40778807
Nakladatelství Zebra Press, října 2017
Die sprong van huursoldaat na huurmoordenaar was seker onvermydelik. Maar om dan te gaanstaan en ver... Celý popis
? points 20 b
202
Skladem Ihned ke stažení

Die sprong van huursoldaat na huurmoordenaar was seker onvermydelik. Maar om dan te gaanstaan en verlief raak, dodelik. Toe die Sluiper se kamerade hom verraai, het sy siel gesterf. In 'n land waar kontrakmoordetoenemend die gang van sake bepaal, begin hy sy dienste beskikbaar stel aan diegene wat van 'nlastigheid ontslae wil raak. 'n Tsoenami van moorde volg. Liefde het tog niks daarmee te doennie, het hy gedink. Totdat dinge skeefloop en Tes Mallet vermoor word. Deur wie? Hoekom?Wat wel seker is, is dat die Sluiper hulle gaan kry. Bloed sl vloei. Die Onaantasbares is hulle wat glo hulle is onkwesbaar. Elkeen dink hy's Superman. Almal islief vir hom en lood penetreer hom nie. Hy dink mespunte breek teen sy groot hart. Hy oorweegnie die moontlikheid dat hy nie die oggendson sal sien nie. Of dat die Sluiper reeds in syhuis is nie. Een oomblik sien hy sy makkers op kanaal 404 in 'n optog rens, hy gryp die afstandbeheer,roep sy vrou, verstel die volume, knak 'n bier op die revolution, en bloei dan dood deur'n klein gaatjie agter in sy skedel. Aksiebelaai, volwasse en brutaal, maar altyd besinnend. Met Die Onaantasbares betreeHofmeyr die skaduwreld van huurmoord en misdaad. Van verraad en boetedoening. Watelders moontlik vergesog is, is hier 'n gegewe - heel waarskynlik terwyl jy hier lees, want dieSluiper is aan't beweeg. Sonder kontrak.

Informace o knize

Plný název Die onaantasbares
Jazyk Afrikánština
Vazba E-kniha - Adobe ePub
Datum vydání 2017
Počet stran 208
EAN 9781776092697
Libristo kód 40778807
Nakladatelství Zebra Press
Darujte tuto knihu ještě dnes
Je to snadné
1 Přidejte knihu do košíku a zvolte doručit jako dárek 2 Obratem vám zašleme poukaz 3 Kniha dorazí na adresu obdarovaného

Přihlášení

Přihlaste se ke svému účtu. Ještě nemáte Libristo účet? Vytvořte si ho nyní!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získejte výhody Libristo účtu!

Díky Libristo účtu budete mít vše pod kontrolou.

Vytvořit Libristo účet