Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Oorlog verswelg die Boererepublieke. Volgens die Verskroeide Aarde-beleid wordhuise verwoes, landerye verbrand, en vroue en kinders in konsentrasiekampeaangehou.Pieter Nel lei ’n kommando bittereinders in ’n desperate opstand teen die Britseryk. Hulle offer alles op vir ’n vrede wat dalk nooit gaan kom nie, vir ’n huis wat hulle dalk nooit weer gaan sien nie. Intussen moet Katrina Nel baklei om haarself en hul kinders aan die lewe te hou namate die toestande in die konsentrasiekampe al hoe hagliker word. Hier word haar lewe onlosmaaklik vervleg met dié van die ander vroue, die hanskakies wat die vyand help om die kampe te bestuur, en die Engelse offisier wat haar hart wil wen.
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?