LIBRISTO
LIBROAMANTO
povinné
Staňte se součástí komunity milovníků knih z celého světa a získejte hromadu výhod. Založit účet zdarma
0
Doprava zdarma se Zásilkovnou nad 1 499 Kč
Kurýr DPD 69 PPL shop 49 Balíkovna 69 PPL kurýr 74 PPL box 39 Balíkovna 49 Výdejní místo DPD 49 Zásilkovna 39

Doprava zdarma při nákupu nad 1 499 Kč přes Zásilkovnu nebo PPL Box.

Die vrywilligers

Jazyk AfrikánštinaAfrikánština
E-kniha Adobe ePub DRM
Nakladatelství Luca, leden 2026
Met die uitbreek van die Boereoorlog besluit dokter Robert Campbell en sy aptekersvriend, Thomas Fra... Celý popis
? points 31 b
305
Skladem Ihned ke stažení

Met die uitbreek van die Boereoorlog besluit dokter Robert Campbell en sy aptekersvriend, Thomas Fraser, om n ambulans na die gevegsfront te stuur. Die vrywillige verpleegsters is Robert en Thomas se dogters, Eleanor en Mary, en die Campbells se buurdogter, Martha. Martha se ouer broer, Jakkie, gaan ook saam om by die Pretoria Kommando aan te sluit.

Van al die vrywilligers het slegs die sestienjarige Eleanor mediese ondervinding aangesien haar ma n vroedvrou is en sy soms assisteer. Dokter Campbell se seun, Rory, studeer medies in Edinburgh maar onderbreek sy studies om by die ambulans aan te sluit. Gedurende sy reis terug ontmoet hy drie Russe wat aan die Boerekant kom veg en hulle raak vriende. Een van hulle is luitenant Ivan Mikhailov van Sint Petersburg.

Die Fraser & Campbell-ambulans reis per trein na die Natalse gevegsfront om by die ander ambulanse aan te sluit naby Ladysmith, waar hulle die Pretorius-tweeling ontmoet. Maar die Boere ly n groot nederlaag by die Slag van Elandslaagte en die gruwels van die oorlog laat Eleanor se geloof wankel. Hoe kan God soveel ellende toelaat? Tydens die geveg word Ivan gewond en Eleanor help om hom te verpleeg.

n Kakie, luitenant Desmond Evans, is ook een van die gewondes wat deur die ambulans opgetel en verpleeg word. Eleanor en Ivan se paaie bly kruis en hulle band raak al hoe hegter. Sy en Ivan begin aan hulle liefde ten midde van die ongenaakbare oorlog glo, totdat Jakkie eendag hartverskeurende nuus oor Ivan met haar kom deel ...

Herečka & Polyglotka
EWA KASP pro
Přehrát video
Ewa Kasp
Libristo má největší výběr cizojazyčné literatury. Proto své knihy kupuji tady.

Informace o knize

Plný název Die vrywilligers
Jazyk Afrikánština
Vazba E-kniha - Adobe ePub DRM
Datum vydání 2026
EAN 9781779880956
Libristo kód 50015607
Nakladatelství Luca
Darujte tuto knihu ještě dnes
Je to snadné
1 Přidejte knihu do košíku a zvolte doručit jako dárek 2 Obratem vám zašleme poukaz 3 Kniha dorazí na adresu obdarovaného

Přihlášení

Přihlaste se ke svému účtu. Ještě nemáte Libristo účet? Vytvořte si ho nyní!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získejte výhody Libristo účtu!

Díky Libristo účtu budete mít vše pod kontrolou.

Vytvořit Libristo účet