Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Agterblad:Welkom by die wreld van "e;Die Woudties"e;.Die Woudties"e; is 'n kinderboek reeks waarvan elkeen 'n unieke storie vertel omtrent die avonture van vyf woud diere.In hierdie boek van "e;Die Woudties"e; reeks, leer Woudie Woudman die maatjies alles omtrent kamoeflering en hoe om dit uit te oefen.Watter van die maatjies sal die beste doen met kamoeflering?Francois was genspireer deur sy oudste dogter om "e;Die Woudties"e; boek reeks te skryf."e;Die Woudties"e; is van Engels na Afrikaans vertaal en staan bekend as "e;The Junglies"e; in engels.Om meer omtrent "e;The Junglies"e; en Francois te leer, besoek asseblief sy webblad by http://www.francoiskeyser.net of besoek "e;The Junglies"e; se Facebook bladsy by www.facebook.com/tigerloseshisstripes
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?