Nehodí se? Vůbec nevadí! U nás můžete do 30 dní vrátit
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Rorisang en haar tweelingbroer, Morena, kan nie glo hulle moet na ''n nuwe skool toe gaan nie. Hulle ou skool was reg oorkant die straat, en almal daar weet wie hulle is! Wat as hulle nie maats maak nie? Wat as hulle wegraak tussen al die vreemde gesigte? Kort voor lank kom die tweeling voor nuwe uitdagings te staan - en hulle ontdek nuwe talente! Maar sal Rorisang haar stem vind en haar stempel behoorlik kan afdruk?