Nehodí se? Vůbec nevadí! U nás můžete do 30 dní vrátit
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Sasol Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika bied 'n inleiding tot een van die mees komplekse en interessantste plantgemeenskappe in die wereld. Hierdie veldgids bevat onder meer besonder treffende eksemplare en die met kenmerkende fynboseienskappe. Volkleurfoto's, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die nuwe en ontluikende natuurkenner wys waar fynbos voorkom, hoe dit geevoleer het en oorleef, en help om eksemplare in die natuur uit te ken