Nehodí se? Vůbec nevadí! U nás můžete do 30 dní vrátit
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Moeg vir jou planeet se troeteldiere? Bestel vandag nog 'n troeteldier van 'n ander planeet!Rudi en Judy baklei gedurig soos kat en hond. Hulle stem oor byna niks saam nie. Maar een aand bestel hulle per ongeluk in plaas van pizza ... 'n ruimtewese! Kort voor lank is daar groot moeilikheid ...