Doprava zdarma se Zásilkovnou nad 1 499 Kč
PPL Parcel Shop 54 Balík do ruky 74 Balíkovna 49 PPL 99 Zásilkovna 54

Hoe om Die Perfekte Tertdeeg te Maak - Elke Keer

Jazyk AfrikánštinaAfrikánština
E-kniha Adobe ePub
E-kniha Hoe om Die Perfekte Tertdeeg te Maak - Elke Keer Vicky Wells
Libristo kód: 40566469
Nakladatelství Geezer Guides, června 2017
Victoria Huis Bakkery GeheimeHello, ek is Victoria en ek is lief daarvoor om te bak. My huis is alty... Celý popis
? points 6 b
63
Skladem Ihned ke stažení

Victoria Huis Bakkery GeheimeHello, ek is Victoria en ek is lief daarvoor om te bak. My huis is altyd gevul met die reuke van varsgebakte brood, pasteie, koeke en hartige lekkernye. Ek wil met jul deel, nie net 'n paar resepte nie, maar die ware geheime tot suksesvolle bak.In hierdie reeks gaan ek die wenke en toertjies deel wat ek geleer het uit baie jare se tertdeeg, deeg en beslag maak. Dit is tyd om jou pakkies koek mengsels en bevrore brooddeeg. Haal die eiers, melk en meel uit en skep jou eie varsgebakte lekkernye. Hoe om die Perfekte Tertdeeg te MaakWatter beter plek om te begin as om die geheim te leer om elke keer perfekte tertdeeg te maak. Gebruik hierdie maklike, dog verbasend anderse, tertdeeg resep en jou tertdeeg sal altyd perfek wees. Volg die gedetailleerde, stap-vir-stap instruksies en jy sal elke keer 'n heerlike, bros deeg maak.Ek sal jou selfs wys hoe om oorblywende tertdeeg stukkies te hergebruik, ongebruikte tertdeeg te stoor, blindgebakte (le tertdoppe te bak en meer.As 'n spesiale lekkerny het ek my bekroonde appeltert resep, my gunstelling bottertertjie resep en instruksies oor hoe om hierdie tertdeeg te gebruik om 'n biefstuk-en-niertjie-pastei te maak.

Informace o knize

Plný název Hoe om Die Perfekte Tertdeeg te Maak - Elke Keer
Jazyk Afrikánština
Vazba E-kniha - Adobe ePub
Datum vydání 2017
EAN 9781547505241
Libristo kód 40566469
Nakladatelství Geezer Guides
Darujte tuto knihu ještě dnes
Je to snadné
1 Přidejte knihu do košíku a zvolte doručit jako dárek 2 Obratem vám zašleme poukaz 3 Kniha dorazí na adresu obdarovaného

Přihlášení

Přihlaste se ke svému účtu. Ještě nemáte Libristo účet? Vytvořte si ho nyní!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získejte výhody Libristo účtu!

Díky Libristo účtu budete mít vše pod kontrolou.

Vytvořit Libristo účet