Nehodí se? Vůbec nevadí! U nás můžete do 30 dní vrátit
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Die held van hierdie storie is ... JY! Ja, jy het reg gelees - JY! Jy beland onverwags in 'n vreemde oerwereld vol primitiewe mense en dinosourusse. Wat gaan die oermense doen as hulle jou in die hande kry? Sal jy ooit weer na jou huis kan terugkeer? En kan jy ontsnap van die bloeddorstige tirannosourus wat op jou spoor is? Wat gaan gebeur? Besluit self ...