Nehodí se? Vůbec nevadí! U nás můžete do 30 dní vrátit
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
n Aaangrypende storie wat vertel word deur ''n graad eentjie, ''n dogtertjie wat ''n weg vind om haar ma op te beur en te laat glimlag. Niks kan meer kosbaar wees as tyd wat saam spandeer word nie.Hierdie kinderverhaal het ''n boodskap vir kinders en ouers, wat kinders deernis en kreatiwiteit leer, terwyl dit ouers herinner aan die belangrikheid van kwaliteit tyd saam met hul kinders.