Doprava zdarma se Zásilkovnou nad 1 499 Kč
PPL Parcel Shop 54 Balík do ruky 74 Balíkovna 49 GLS 54 Kurýr GLS 64 PPL 99 Zásilkovna 54

Krabbel : Hoe om Krabbel Te Bemeester in 6 Maklike Stappe

Jazyk AfrikánštinaAfrikánština
E-kniha Adobe ePub
E-kniha Krabbel : Hoe om Krabbel Te Bemeester in 6 Maklike Stappe The Blokehead
Libristo kód: 40493862
Nakladatelství Babelcube Inc., září 2017
Voor iemand probeer leer hoe om te krabbel moet hy of sy verstaan wat gekrabbel regtig is.Die word k... Celý popis
? points 10 b
96
Skladem Ihned ke stažení

Voor iemand probeer leer hoe om te krabbel moet hy of sy verstaan wat gekrabbel regtig is.Die word krabbel is Duits, en verwys na 'n persoon wat 'n sot was, of eenvoudig op 'n manier. Die modern betekenis van die word verwys na klein prentjies wat ledig gedoen word wanneer iemand dink, het begin in die 1930s en kan geheg word aan die stadig wees, vir iemand wat tyd mors. Al die geskiedenis opsy, 'n gekrabbel is niks meer as 'n ongefokusde of onbewuste sketse nie, tipies gemaak terwyl een se aandag veronderstel is om rens ander gefokus te wees. Dit is hoekom krabbel baie keer 'n verskyning maak in die bladsygrense van notaboeke of op plak notatjies by die werk; mense wie gebind is in plek en vas sit in 'n telefoon oproep, lesing ens. sal 'n pen optel en begin om klein, ongefokusde sketjies maak. Daai is gekrabbel.Hoe om te KrabbelDaar is geen regte of verkeerde manier om te krabbel nie, net soos wat daar in die eerste plek geen reg of verkeerde manier is om te skets nie. Krabbel kan grense van 'n notaboek of plak notatjies net so maklik gebruik as wat hulle 'n ongerepte wit sketsboek kan gebruik. 'n Krabbeler kan 'n nommer 2 potlood, 'n balpunt pen, of enige ander teken apparaat gebruik wat hy of sy verkies. Solank jy 'n medium het, is dit moontlik om te krabbel.Wanneer dit kom by tyd om te krabbel is dit belangrik om jou gedagtes te laat gaan en te fokus op 'n kreatiewe idee wat op kom. Dalk sien jy 'n groot letter A op jou briefhoof en besluit om ranke plantjies te teken wat dit omring soos iets uit 'n ou boek van Grimm's Fairy Tales. Dalk besluit jy om rose by die rank te teken, verander die A na 'n volle topiary. Dalk besluit jy om 'n kasteel bo-op die punt van die A te sit. Dalk teken jy die ranke om te hang en swaai in 'n ongesiene briesGryp die boek om meer te weet

Informace o knize

Plný název Krabbel : Hoe om Krabbel Te Bemeester in 6 Maklike Stappe
Jazyk Afrikánština
Vazba E-kniha - Adobe ePub
Datum vydání 2017
EAN 9781507188910
Libristo kód 40493862
Nakladatelství Babelcube Inc.
Darujte tuto knihu ještě dnes
Je to snadné
1 Přidejte knihu do košíku a zvolte doručit jako dárek 2 Obratem vám zašleme poukaz 3 Kniha dorazí na adresu obdarovaného

Přihlášení

Přihlaste se ke svému účtu. Ještě nemáte Libristo účet? Vytvořte si ho nyní!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získejte výhody Libristo účtu!

Díky Libristo účtu budete mít vše pod kontrolou.

Vytvořit Libristo účet