Doprava zdarma se Zásilkovnou nad 1 499 Kč
PPL Parcel Shop 54 Balík do ruky 74 Balíkovna 49 GLS 54 Kurýr GLS 64 PPL 99 Zásilkovna 54

Kwaai Uil kry 'n Stokperdjie

Jazyk AfrikánštinaAfrikánština
E-kniha Adobe ePub
E-kniha Kwaai Uil kry 'n Stokperdjie Kerryn Ponter
Libristo kód: 40143279
Nakladatelství Struik Kinders, dubna 2019
Kwaai Uil se lewe is uitstekend - so wonderlik dat hy besluit om by die pragtige voelgesang aan te s... Celý popis
? points 7 b
72
Skladem Ihned ke stažení

Kwaai Uil se lewe is uitstekend - so wonderlik dat hy besluit om by die pragtige voelgesang aan te sluit wat hy elke dag uit die boom langsaan hoor. Hy gryp 'n kitaar en is vol selfvertroue dat hy die beste musikant nog sal wees. Tot sy groot teleurstelling vlieg die ander voels weg van die verskriklike geraas wat hy maak. Kwaai Uil wil graag 'n stokperdjie he en hy probeer rugby speel, kook, brei, skilder en dans. Maar elkeen eindig in mislukking. Na 'n gesprek met Duif besef hy dat om goed te wees, hy moet oefen en oefen. En so keer Kwaai Uil terug na sy kitaar en oefen tot hy goed kan speel. Kwaai Uil kry 'n Stokperdjie sal jong kinders vermaak deur die snaakse situasies waarin die uil hom tydens sy soektog na die perfekte stokperdjie bevind. Soos gewoonlik is Kerryn Ponter se illustrasies genotvol en snaaks. Dit is die vierde titel in haar Kwaai Uil-reeks.

Informace o knize

Plný název Kwaai Uil kry 'n Stokperdjie
Jazyk Afrikánština
Vazba E-kniha - Adobe ePub
Datum vydání 2019
Počet stran 24
EAN 9781432309695
Libristo kód 40143279
Nakladatelství Struik Kinders
Darujte tuto knihu ještě dnes
Je to snadné
1 Přidejte knihu do košíku a zvolte doručit jako dárek 2 Obratem vám zašleme poukaz 3 Kniha dorazí na adresu obdarovaného

Přihlášení

Přihlaste se ke svému účtu. Ještě nemáte Libristo účet? Vytvořte si ho nyní!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získejte výhody Libristo účtu!

Díky Libristo účtu budete mít vše pod kontrolou.

Vytvořit Libristo účet