Nehodí se? Vůbec nevadí! U nás můžete do 30 dní vrátit
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend. Elke boek bevat 'n kort, prettige storie wat help om kinders se leesvaardighede te ontwikkel, asook aktiwiteite om begrip en woordeskat speel-speel vas te le.