Doprava zdarma se Zásilkovnou nad 1 499 Kč
PPL Parcel Shop 54 Balík do ruky 74 Balíkovna 49 GLS 54 Kurýr GLS 64 PPL 99 Zásilkovna 54

Liefde en Koeëls

Jazyk AfrikánštinaAfrikánština
E-kniha Adobe ePub
Nakladatelství Goylake Publishing, dubna 2023
"As jy van sielkundige speurverhale met ''n tikkie humor en romanse hou, sal jy van Sam Smith hou." ... Celý popis
? points 3 b
26
Skladem Ihned ke stažení

"As jy van sielkundige speurverhale met ''n tikkie humor en romanse hou, sal jy van Sam Smith hou." Dit was ''n week sedert die voorval by die verlate steengroef, ''n week sedert ek iemand doodgeskiet het, ''n week sedert my gewese man vermoor is.  Dit was ''n emosionele week.  Maar die lewe gaan aan.  Ek is aangestel om te ontdek wie doodsdreigemente aan dr Ruth Carey, ''n omstrede psigiater, gestuur het.  Die roete het gelei tot twee sterk booswigte en binnekort was die doodsdreigemente op my gemik, dreigemente wat toegeneem het na twee moorde.Intussen het ek ná jare van gesinsgeweld probeer sin maak van my privaat lewe. Dr Alan Storey, ''n prominente sielkundige, het beweer dat hy my liefhet, en ek was sterk aangetrokke tot hom. Maar die jare van huishoudelike mishandeling het my emosioneel geknak en ek was huiwerig om myself  tot ''n verhouding te verbind.Liefde en Koeëls is die verhaal van ''n dramatiese week in my lewe, ''n week van sielsondersoek, selfontdekking en verlossing.

Informace o knize

Plný název Liefde en Koeëls
Jazyk Afrikánština
Vazba E-kniha - Adobe ePub
Datum vydání 2023
EAN 9781667454665
Libristo kód 44932268
Nakladatelství Goylake Publishing
Darujte tuto knihu ještě dnes
Je to snadné
1 Přidejte knihu do košíku a zvolte doručit jako dárek 2 Obratem vám zašleme poukaz 3 Kniha dorazí na adresu obdarovaného

Přihlášení

Přihlaste se ke svému účtu. Ještě nemáte Libristo účet? Vytvořte si ho nyní!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získejte výhody Libristo účtu!

Díky Libristo účtu budete mít vše pod kontrolou.

Vytvořit Libristo účet