Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
N ’n onaangename insident by die werk, bedank An. Op ’n toeoogafspraak ontmoet sy vir Reinhard. Toe hy hoor sy is werkloos, bied hy haar ’n navorsingspos aan wat sy aanvaar omdat sy empatie en begrip haar oorrompel. Ondanks hul verskille, voel sy aangetrokke tot hom.
Hy glo egter sy beperkings staan in die pad van ’n ernstige verhouding. Nie eens ’n tandemfietsrit, ’n besoek aan sy geboorteplaas of ’n romantiese aand kan hom oortuig nie.
Sal ’n lewensgevaarlike insident sy skanse platvee?
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?