Nehodí se? Vůbec nevadí! U nás můžete do 30 dní vrátit
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Sy is so verskriklik eensaam. So verskriklik bang. Haar hart is verskriklik stukkend. Mentje, 'n nederlandse oorlogswesie, beleef die Tweede Wereldoorlog in al sy genadeloosheid in 'n geheime kamp. Terselfdertyd sluit 'n Suid-Afrikaner by die Britse leer aan. Mentje red sy lewe by die slag van Arnhem.