Doprava zdarma se Zásilkovnou nad 1 499 Kč
PPL Parcel Shop 54 Balík do ruky 74 Balíkovna 49 PPL 99 Zásilkovna 54

My eerste leesboek

Jazyk AfrikánštinaAfrikánština
E-kniha Adobe ePub
E-kniha My eerste leesboek Amber Richards
Libristo kód: 40488469
Nakladatelství Babelcube Inc., září 2017
VoorwoordHierdie e-boek is doelbewus sonder enige illustrasies (behalwe vir die een hierbo). Dit die... Celý popis
? points 10 b
96
Skladem Ihned ke stažení

VoorwoordHierdie e-boek is doelbewus sonder enige illustrasies (behalwe vir die een hierbo). Dit dien as 'n hulpmiddel om jong lesers op te lei hoe om te lees en daar word spesifiek op die woorde gefokus sodat die kinders se aandag nie deur die illustrasies afgetrek kan word nie. Dit is 'n groot stap na afloop van die leer van die alfabet en die fonetiek van elke letter. Dit begin metdrieletter-woordeen beweeg dan na vier en vyf letters en 'n paargroterwoorde. Dan word daar na hierdie spesifieke woorde gekyk in diegebruik van volledige sinne. Dit help wanneer die kinders hierdie woorde verbaliseer en s die woorde memoriseer deur dit gereeld te gebruik. Dikwels memoriseer kinders woorde deur middel van illustrasies in plaas daarvan om die woord te lees. Woorde wat rym word ook doelbewus in hierdie boek geskommel ten einde dit meer uitdagend te maak. Ek is tans besig om 'n tweejarige te leer lees, wat my gemotiveer het om hierdie boek te skryf. Hy het reeds die alfabet onder die knie, klein- en hoofletters en die fonetiek daarmee saam. Dit was moeilik om eenvoudige "e;woordeboeke"e; sonder enige illustrasies op te spoor om as dieaanknopingspuntte gebruik. Hiermee dien hierdie boek as A hulpmiddel om hom te leeren ek is seker daar is ander mense wat ook hierby sal baat. Ek hoop u vind dit as A nuttige hulpmiddel vir jou jong leser.

Darujte tuto knihu ještě dnes
Je to snadné
1 Přidejte knihu do košíku a zvolte doručit jako dárek 2 Obratem vám zašleme poukaz 3 Kniha dorazí na adresu obdarovaného

Přihlášení

Přihlaste se ke svému účtu. Ještě nemáte Libristo účet? Vytvořte si ho nyní!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získejte výhody Libristo účtu!

Díky Libristo účtu budete mít vše pod kontrolou.

Vytvořit Libristo účet