Doprava zdarma se Zásilkovnou nad 1 499 Kč
PPL Parcel Shop 54 Balík do ruky 74 Balíkovna 49 PPL 99 Zásilkovna 54

My Kinderboek oor honde liggaamstaal met prente

Jazyk AfrikánštinaAfrikánština
E-kniha Adobe ePub
Nakladatelství Babelcube Inc., května 2023
Te dikwels as ouers dink ons eenvoudig nie daaraan om veiligheidskwessies rakende honde te leer nie,... Celý popis
? points 7 b
74
Skladem Ihned ke stažení

Te dikwels as ouers dink ons eenvoudig nie daaraan om veiligheidskwessies rakende honde te leer nie, totdat daar ''n situasie gebeur. Dit is nie die tyd vir onderrig nie, maar vir aksie. Voorkoming kan ''n lang pad gaan. Selfs as jy nie ''n hond besit nie, moet elke kind geleer word, omrede hulle in ander situasies met honde in aanraking sal kom.  Hierdie boek is een wat ''n volwassene kan gebruik vir beide ''n kind wat dalk bang is vir honde, en ''n kind wat te vrymoedig is met honde. Daar is ''n nota aan ouers aan die begin van die boek, waarin veral gevra word dat die boek volledig gelees moet word voordat dit vir ''n kind voorgelees word. Ouers ken die stadiums van hul kinders sowel as die kind se temperament en geskiedenis wat hulle met honde gehad het. Al hierdie faktore kom in die spel wanneer onderrig word oor veiligheid en honde. Dit is ''n vak wat al te dikwels glad nie geleer word nie. Ek het probeer om dit so min as moontlik skrikwekkend te maak, en om gesonde hond/kind-verhoudings aan te moedig. Die boek sluit af met ''n paar simpel foto''s om op ''n ligter noot af te sluit.

Informace o knize

Plný název My Kinderboek oor honde liggaamstaal met prente
Jazyk Afrikánština
Vazba E-kniha - Adobe ePub
Datum vydání 2023
EAN 9781667457628
Libristo kód 44932457
Nakladatelství Babelcube Inc.
Darujte tuto knihu ještě dnes
Je to snadné
1 Přidejte knihu do košíku a zvolte doručit jako dárek 2 Obratem vám zašleme poukaz 3 Kniha dorazí na adresu obdarovaného

Přihlášení

Přihlaste se ke svému účtu. Ještě nemáte Libristo účet? Vytvořte si ho nyní!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získejte výhody Libristo účtu!

Díky Libristo účtu budete mít vše pod kontrolou.

Vytvořit Libristo účet