Doprava zdarma se Zásilkovnou nad 1 499 Kč
PPL Parcel Shop 54 Balík do ruky 74 Balíkovna 49 PPL 99 Zásilkovna 54

'n Wolf in skaapsklere

Jazyk AfrikánštinaAfrikánština
E-kniha Adobe ePub
E-kniha 'n Wolf in skaapsklere Kobus Galloway
Libristo kód: 40778796
Nakladatelství Zebra Press, července 2017
Een van Afrikaans se uitsonderlike kenmerke is die skat van idiome en vaste uitdrukkings wat soos po... Celý popis
? points 12 b
115
Skladem Ihned ke stažení

Een van Afrikaans se uitsonderlike kenmerke is die skat van idiome en vaste uitdrukkings wat soos poesie op die tong van sprekers le. Andertaliges is dikwels verstom oor die manier waarop vaste uitdrukkings en gesegdes Afrikaans verryk en kleurvol maak. In hierdie boek bring Kobus Galloway, skepper van Idees vol vrees, 150 idiome byeen - elkeen gellustreer met 'n grappige volblad-spotprent, en met 'n kort verklaring van elke idioom se betekenis. Verder is daar 'n lys met ng idiome en verklarings agter in die boek. Afrikaanse lesers van alle ouderdomme sal daarvan hou, en skoliere in die besonder sal dit baie bruikbaar vind. Di boek sal help verseker dat idiome van vroeg reeds 'n tuiste in die mond van jong sprekers kry, en dat di pragtige skat van Afrikaans behoue sal bly.

Informace o knize

Plný název 'n Wolf in skaapsklere
Jazyk Afrikánština
Vazba E-kniha - Adobe ePub
Datum vydání 2017
Počet stran 168
EAN 9781776092161
Libristo kód 40778796
Nakladatelství Zebra Press
Darujte tuto knihu ještě dnes
Je to snadné
1 Přidejte knihu do košíku a zvolte doručit jako dárek 2 Obratem vám zašleme poukaz 3 Kniha dorazí na adresu obdarovaného

Přihlášení

Přihlaste se ke svému účtu. Ještě nemáte Libristo účet? Vytvořte si ho nyní!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získejte výhody Libristo účtu!

Díky Libristo účtu budete mít vše pod kontrolou.

Vytvořit Libristo účet