Nehodí se? Vůbec nevadí! U nás můžete do 30 dní vrátit
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Hierdie boek oor dankbaarheid leer kinders om die goeie in alles raak te sien. Danny vertel vir Pa van sy dag en beskryf alles wat gebeur het. Alhoewel Danny se dag nie verloop het soos beplan nie, het hy dit steeds reggekry om dit te geniet. Dit blyk dat jy in elke slegte situasie ''n goeie ding en iets om voor dankbaar te wees kan vind.