Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Karlien is sestien en dolverlief. Sy naam is Andre en soms dra hy haar tas. Maar hy het net oe vir haar mooi suster en die nagevolge van Andre en Alida se verhouding verander alles. Al wie simpatie vir die twee verliefdes het, is Andre se ouer broer, Louis. Verantwoordelike, slim Louis met sy bril wat altyd meer oor Karlien wou weet. Ses jaar later staan Andr weer voor haar - steeds die aantreklike buurseun, steeds onmoontlik sjarmant, maar Karlien kan nie vergeet wat hy aan haar suster gedoen het nie. Sy kan ook nie sy saggeaarde broer vergeet nie en dit blyk of die gevoel wedersyds vir Louis ook is, maar hoe kan sy hom oorreed dat sy op die verkeerde broer verlief was en dat Andr net 'n ompad was?
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?