Nehodí se? Vůbec nevadí! U nás můžete do 30 dní vrátit
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
SEEN IEMAND VANDAG Deur BERNARD LEVINESen iemand vandag met woorde van vriendelikheidDoen iets aangenaam vir 'n vriendSaai sade van bemoediging in 'n vreemdeling se hartVertel jou geliefdes dat jy hulle hartlik waardeerMaak iemand se dag kosbaar en mooiGee God die eer vir Sy grootheidVersterk jou maat met vrugte van vreugdeVoeg geloof by jou buurman se leweSen iemand vandag en onthou - Jesus het jou lief.