Doprava zdarma se Zásilkovnou nad 1 499 Kč
PPL Parcel Shop 54 Balík do ruky 74 Balíkovna 49 GLS 54 Kurýr GLS 64 PPL 99 Zásilkovna 54

Oupa is hemel toe

Jazyk AfrikánštinaAfrikánština
E-kniha Adobe ePub
E-kniha Oupa is hemel toe Amber Richards
Libristo kód: 40489252
Nakladatelství Babelcube Inc., listopadu 2017
Voorwoord aan volwassenes wat vir kinders leesHierdie boek is geskryf van uit 'n Christelike perspek... Celý popis
? points 10 b
96
Skladem Ihned ke stažení

Voorwoord aan volwassenes wat vir kinders leesHierdie boek is geskryf van uit 'n Christelike perspektief, wat bedoel word om aan jong kinders gelees word, of enige ander ouderdom as die boek hulle kan help om die afsterwe van 'n geliefde te verwerk.Die boek was spesifiek geskryf om 'n slim 2 jarige seuntjie te help wat sy oupa amper elke dag gesien het. Hy het 'n verduideliking nodig gehad waarheen sy oupa gegaan het. Die verbalisering van die verduideliking in 'n boek kan moeilik wees vir verskeie redes:Die konteks is vir jong kinders wat op 'n konkrete wyse dinkDie onderwerp is kompleksDit is belangrik om nie 'n vrees te ontwikkel nieGevoelens van hartseer moet bekragtig word, terwyl hoop uitgebeeld wordSommige van die besonderhede in hierdie boek is spesifiek vir sy oupa, soos die gebruik van 'n kierie, waarmee die klein seuntjie gespeel het. As jy die boek aan 'n jong kind lees voeg asseblief enige persoonlike besonderhede by sodat die boek meer persoonlik is in elke unieke situasie.Paar voorbeelde volg:Wat het die kind die geliefde genoem? Die konsep kan op toepassing wees van enige geliefde wat afgesterwe het.Wat was die geliefde se liggaamlike beperkings wat hul hemelse liggaam nie sal he nie? Miskien was dit brille, 'n rolstoel, gehoor apparate of iets soort gelyk.Is daar iets uniek en ouderdom-gepas wat jy graag wil byvoeg oor hoe die geliefde dood isHier is 'n paar voorstelle om die e-boek te gebruik:Lees dit deur en identifiseer areas waar jy dit 'n persoonlike storie kan maak voordat jy dit aan 'n kind lees.Besluit hoe jy hierdie storie gaan gebruikAs gevolg van die feit dat die onderwerp kompleks en baie emosioneel is, en dat dit aan 'n kind gelees word, was dit belangrik om die boek kort te hou.Moenie meer informasie aan die kind gee as wat versoek word nie. As volwassenes het ons di

Informace o knize

Plný název Oupa is hemel toe
Jazyk Afrikánština
Vazba E-kniha - Adobe ePub
Datum vydání 2017
EAN 9781507115602
Libristo kód 40489252
Nakladatelství Babelcube Inc.
Darujte tuto knihu ještě dnes
Je to snadné
1 Přidejte knihu do košíku a zvolte doručit jako dárek 2 Obratem vám zašleme poukaz 3 Kniha dorazí na adresu obdarovaného

Přihlášení

Přihlaste se ke svému účtu. Ještě nemáte Libristo účet? Vytvořte si ho nyní!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získejte výhody Libristo účtu!

Díky Libristo účtu budete mít vše pod kontrolou.

Vytvořit Libristo účet