Doprava zdarma se Zásilkovnou nad 1 299 Kč
PPL Parcel Shop 54 Balík do ruky 74 Balíkovna 49 GLS 54 Kurýr GLS 64 Zásilkovna 44 PPL 99

Reis Deur Suid-Afrika Se Nasionale Parke

Jazyk AfrikánštinaAfrikánština
E-kniha Adobe ePub
Nakladatelství Struik Travel & Heritage, září 2013
In 1926 was daar net een wildreservaat in Suid-Afrika. Vandag spog die land met altesaam 19 nasional... Celý popis
? points 14 b
144
Skladem Ihned ke stažení

In 1926 was daar net een wildreservaat in Suid-Afrika. Vandag spog die land met altesaam 19 nasionale parke wat deur National Geographic as die beste netwerk beskermde gebiede in die wereld buite die Verenigde State van Amerika beskryf is. In hierdie boek maak die leser kennis met wat ongetwyfeld Suid-Afrika se kosbaarste nasionale skat is - sy nasionale parke. Dit bevat inligting wat nog nooit in druk verskyn het nie, tesame met 25 uitvoerige kaarte wat die jongste gegewens oor grondaankope en toerismeontwikkeling in elke park en die onlangs gevestigde oorgrensparke in die naburige Mosambiek, Zimbabwe, Botswana en Namibi bevat. Noodsaaklike besonderhede vir besoekers, interessante feite oor wildverspreiding en inligting oor verblyfgeriewe word in maklik verstaanbare tabelle en tekskassies aangebied. Hierdie boek is 'n noodsaaklike reismetgesel vir enigeen wat beplan om Suid-Afrika se skouspelagtige nasionale parke te verken. Michael Brett is 'n kenner op die gebied van Afrika-bewaring en -toerisme, en 'n bedrewe kartograaf en fotograaf. Hy het 'n meestersgraad in Beskermde Gebied-bestuur aan die Universiteit van KwaZulu-Natal verwerf en was as konsultant by bewaringsprojekte in Suider-Afrika betrokke. Hy is die skrywer van 12 boeke oor Suid-Afrika, Kenia en die Verenigde State.

Informace o knize

Plný název Reis Deur Suid-Afrika Se Nasionale Parke
Jazyk Afrikánština
Vazba E-kniha - Adobe ePub
Datum vydání 2013
Počet stran 64
EAN 9781920545161
Libristo kód 40907019
Nakladatelství Struik Travel & Heritage
Darujte tuto knihu ještě dnes
Je to snadné
1 Přidejte knihu do košíku a zvolte doručit jako dárek 2 Obratem vám zašleme poukaz 3 Kniha dorazí na adresu obdarovaného

Přihlášení

Přihlaste se ke svému účtu. Ještě nemáte Libristo účet? Vytvořte si ho nyní!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získejte výhody Libristo účtu!

Díky Libristo účtu budete mít vše pod kontrolou.

Vytvořit Libristo účet