Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
As lewensafrigter help Lize graag mense om hul lewe op koers te kry.
Mark Lessing is platgeslaan n ’n groot verlies en klop slegs op aandrang van sy ma by Lize aan. Lize verstaan moeilike ma’s en groot verlies, maar Mark is hardkoppig en eiesinnig.
Lize fassineer Mark en maak hom weer lus vir die lewe. Uiteindelik oorreed sy hom om werk te soek. Sy nuwe baas is egter ’n beeldskone blondine, en dis toe dat die poppe begin dans.
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?