Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Anahita het as n Boesmanmeisie by haar ouma in die Kalahari grootgeword het, haar hoArskooljare in Kaapstad by haar Moslem-pa en Boesman-ma deurgebring het en uiteindelik n kliniese sielkundige geword het met die hulp van haar Duitse minnaar en latere man, Siegfried. Wanneer sy as sielkundige 'n vermeende moordenaar, Nimrod, moet behandel, begin sy besef sy moet uiteindelik kies wie sy werklik is en gaan sy op 'n fassinerende reis na die outentieke self.
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?