Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Joernalis Gemma besoek die plaas Sangrose om ’n artikel oor ’n argeologiese vonds te skryf. Julien, die eienaar van Sangrose, se vrou het die vonds gevind en kort daarna haar lewe geneem.
Julien blameer homself vir haar dood en wil haar nagedagtenis onaangeraak bewaar. Tussen rose en dorings stamp Gemma en Julien koppe.
Hulle sal saam die waarheid in die o moet kyk en verwerk, want net dan sal hulle weer vry en heel kan word – ook om ware liefde te kan aanvaar.
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?