Nehodí se? Vůbec nevadí! U nás můžete do 30 dní vrátit
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Zea, A talentvolle pottebakker, moet na haar pa se dood vir haar A nuwe lewe skep - en A kunsuitstalling in mooie Milaan bied haar juis daardie geleentheid. In Italie het sy nie tyd om te wonder oor die geheimsinnige mense wat langs haar intrek of die sexy vreemdeling wat sy vlugtig ontmoet nie. Totdat sy die man weer in 'n katedraal sien. Sy glo nie aan toeval nie, maar wat van die noodlot?In Itali ontdek Zea 'n ander sy van haarself. 'n Sy wat onmoontlik aangetrokke tot Antonio Vinetti is. Met sy warm soene en die beeldskone Paola wat altyd by hom ingehaak is, het Zea egter genoeg rede om hom te wantrou.