Nehodí se? Vůbec nevadí! U nás můžete do 30 dní vrátit
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beAndruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak n snaakse video. n Dom video wat jy maak om n meisie te beAndruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle kry n bynaam die Vidiote. Maar dan ontmoet hulle vir Marco. Marco het opwindende en gevaarlike planne. Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak. En dan loop dinge skeef ...