Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Die nuwe skooljaar het aangebreek! Anri, Megan en Karen kan nie wag om uit te vind watter nuwe Stalmaats-avonture op hulle wag nie. Die nuwe jaar skop af met 'n groot verrassing. Vinette het skynbaar 'n splinternuwe blaadjie omgeslaan. Sy het haar streke gelos en is skielik vriendelik met almal ... sy stel selfs voor dat die Stalmaats 'n Omgewingbewarings- projek aanpak! Kan Anri-hulle haar hierdie keer vertrou?