Doprava zdarma se Zásilkovnou nad 1 499 Kč
PPL Parcel Shop 54 Balík do ruky 74 Balíkovna 49 PPL 99 Zásilkovna 54

Stroomop

Jazyk AfrikánštinaAfrikánština
E-kniha Adobe ePub
E-kniha Stroomop Harald Pakendorf
Libristo kód: 40778780
Nakladatelství Penguin Books (South Africa), dubna 2018
Wat gaan deur 'n koerantredakteur se kop as 'n woedende John Vorster hom vroegoggend bel oor krities... Celý popis
? points 23 b
229
Skladem Ihned ke stažení

Wat gaan deur 'n koerantredakteur se kop as 'n woedende John Vorster hom vroegoggend bel oor kritiese beriggewing? Hoe hanteer hy dit wanneer 'n kabinetsminister een van sy verslaggewers met die vuiste wil bydam? Of as 'n groep regse belhamels 'n politieke nuushond teer en veer? Hoe kry 'n Afrikaanse koerant dit reg om tydens die apartheidsjare volledig oor ANC-beleidstandpunte te rapporteer sonder dat die veiligheidspolisie se sensors ingryp? Harald Pakendorf beantwoord die vrae, en nog vele meer, in sy herinneringstog deur 'n onstuimige tydperk van Suid-Afrika se geskiedenis. Die grootkoppe van apartheid kon hierdie "e;liberale"e; redakteur van Oggendblad (1972-1979) en Die Vaderland (1980-1986) met moeite voor hulle oe verdra. Jare nadat Pakendorf John Vorster en P.W. Botha se woedebuie moes trotseer, het hy deur deel te neem aan gesprekke met die ANC - toe nog verban - gehelp om die weg te baan vir 'n demokratiese Suid-Afrika. Vandag sal lesers hul koppe in ongeloof skud oor die scenario's wat tydens apartheid se hoogbloei in die voorkamers van politieke mag afgespeel het. Maar vir die politieke base van destyds was Harald Pakendorf sy tyd ver vooruit. So ver dat hulle hom sonder meer uit sy redakteurstoel verwyder het. 'n Fassinerende, persoonlike terugblik wat sal boei

Darujte tuto knihu ještě dnes
Je to snadné
1 Přidejte knihu do košíku a zvolte doručit jako dárek 2 Obratem vám zašleme poukaz 3 Kniha dorazí na adresu obdarovaného

Přihlášení

Přihlaste se ke svému účtu. Ještě nemáte Libristo účet? Vytvořte si ho nyní!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získejte výhody Libristo účtu!

Díky Libristo účtu budete mít vše pod kontrolou.

Vytvořit Libristo účet