Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Eben Etzebeth is die speler wat al die meeste toetswedstryde in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. Op die veld word hierdie slot se intelligensie, energie en aggressie gerespekteer en bewonder. Hy is lid van die senior Springbok-leierskapspan, en speel 'n groot rol in 'n ongeloofl ik suksesvolle era wat twee agtereenvolgende Wereldbekers en die groep se huidige posisie van twee jaar boaan die wereldranglys insluit. In hierdie eerlike en onderhoudende vertelling beskryf Eben van die vernaamste faktore van sy sukses, en hoe hy gefokus bly op en van die veld af. Van sy nederige kinderjare in Goodwood 'n voorstad van Kaapstad waar niks maklik kom nie regdeur sy vroee klubloopbaan, tot by syswaar verdiende plek in die Suid- Afrikaanse nasionale span, vertel Ten Slotte die persoonlike kant van sy loopbaan, en wat dit geverg het om 'n wereldkampioen te word.
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?