Nehodí se? Vůbec nevadí! U nás můžete do 30 dní vrátit
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Beskrywing van die bundel:Die bundel bevat tien lukrake kortverhale. Van die kortverhale is snaaks, ander is afgryslik, maar die meeste van die kortverhale is bloot vreemd. Die bundel bevat die volgende kortverhale:100 Tinder DatesMoord op die Ghan'n Sprokies-troue'n Hovlak-tenniswedstryd!Nuuskierigheid het die kat geredGeldwassery in die wasseryDie soeke na die sluier van PachamamaDie eerste menslike kloonDie Burgemeester van Mayonnaise landgoedOnheil in die biblioteek