Nehodí se? Vůbec nevadí! U nás můžete do 30 dní vrátit
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
In Toskane ontmoet Daniela die kunstenaar Franco Farini die kleinseun van 'n oud-krygsgevangene in Suid-Afrika wat fresco's teen die mure van haar droomkapel geskilder het. Hy is onweerstaanbaar en gesog net soos sy voorvader. Is sy bestand teen sy aantrekkingskrag of sal sy soos haar ouma haar hart aan 'n Farini verloor?