Nehodí se? Vůbec nevadí! U nás můžete do 30 dní vrátit
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Trouens en terloops is 'n samestelling van Valiant Swart se rubrieke wat in Baba & Kleuter, Rapport en rooirose verskyn het. Valiant skryf met deernis oor die mense om hom: sy dogtertjie se grootword, sy seun se tienerjare en vriende en familie wat sy lewe raak.