Doprava zdarma se Zásilkovnou nad 1 299 Kč
PPL Parcel Shop 54 Balík do ruky 74 Balíkovna 49 GLS 54 Kurýr GLS 64 Zásilkovna 44 PPL 99

Uittreestrategie: 'n Katerina Carter-misdaadroman deur Colleen Cross

Jazyk AfrikánštinaAfrikánština
E-kniha Adobe ePub
E-kniha Uittreestrategie: 'n Katerina Carter-misdaadroman deur Colleen Cross Colleen Cross
Libristo kód: 40569637
Nakladatelství Slice Thrillers, října 2018
Diamante, gevaar, verdwyning en bedrog... 'n Katerina Carter-misdaadromanBedrogspeurder, Katerina Ca... Celý popis
? points 15 b
149
Skladem Ihned ke stažení

Diamante, gevaar, verdwyning en bedrog... 'n Katerina Carter-misdaadromanBedrogspeurder, Katerina Carter, het geen benul wanneer om die handdoek in te gooi nie, en dit laat haar dikwels in deurmekaar en gevaarlike situasies beland. Noudat die werk skaars is en haar geld vinnig opraak, het Kat klinte nodig; anders sal sy noodgedwonge op haar knie moet terugkruip na haar hokkie by die firma waar sy gewerk het. En vir Kat is hierdie lot erger as skuld.Wanneer Liberty-diamantmyn se uitvoerende hoof, Susan Sullivan haar dus huur om Liberty se verdwenefinansile bestuurder en 'n groot bedrag verduisterde geld op te spoor, is sy baie gretig om die werk te aanvaar. Rampsalige armoede is goeie motivering om moeilike sake aan te vat, maar haar opwinding verander gou in angs toe twee werknemers van die maatskappy brutaal vermoor word. Kat besef dat die ondersoek dalk gevaarliker is as wat sy verwag het.En asof dinge nie ingewikkeld genoeg is nie, ontdek sy 'n sinistere skakel tussen Liberty, bloeddiamante en georganiseerde misdaad. Sy moet net bewyse kry en uit die moordenaars se pad bly om die ware misdadigers aan die kaak te stel. Met die hulp van haar vriende en 'n eksentrieke oom, moet Kat bontstaan of haar eerste saak is moontlik ook haar laaste...

Informace o knize

Plný název Uittreestrategie: 'n Katerina Carter-misdaadroman deur Colleen Cross
Jazyk Afrikánština
Vazba E-kniha - Adobe ePub
Datum vydání 2018
EAN 9781547554584
Libristo kód 40569637
Nakladatelství Slice Thrillers
Darujte tuto knihu ještě dnes
Je to snadné
1 Přidejte knihu do košíku a zvolte doručit jako dárek 2 Obratem vám zašleme poukaz 3 Kniha dorazí na adresu obdarovaného

Přihlášení

Přihlaste se ke svému účtu. Ještě nemáte Libristo účet? Vytvořte si ho nyní!

 
povinné
povinné

Nemáte účet? Získejte výhody Libristo účtu!

Díky Libristo účtu budete mít vše pod kontrolou.

Vytvořit Libristo účet