Nehodí se? Vůbec nevadí! U nás můžete do 30 dní vrátit
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Die storie van 'n reeksmoordenaar wat die een vrou na die ander vermoor.Wouter en Ivanka, wie beide seergekry het werk saam aan die saak en begin respek vir mekaar kry.Dit is die skoon en romantiese weergawe. Seks word nie in detail beskryf nie.