Nehodí se? Vůbec nevadí! U nás můžete do 30 dní vrátit
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
30 dní na vrácení zboží
"Janet, kyk daar! Dis 'n flenterhuis, uit die niet verskyn."
Jasper Ras se nuuskierigheid ken geen perke toe hy sy tweeling suster Janet saam lok om na die flenterhuis te gaan kyk. So begin die raaisel van die vrou in die pad. Karel Jantjies, hul boesemvriend beland midde in 'n geheime ontmoeting van sekere van Bashoek se inwoners. Jasper en Janet Ras word vasgevang in die portret in skerwe, maar Karel Jantjies en Roelien Karp werk hard om agter die waarheid van die flenterhuis te kom en hul skoolmaats te red.
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?