Nehodí se? Vůbec nevadí! U nás můžete do 30 dní vrátit
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
30 dní na vrácení zboží
Carl Scheepers werk in die buiteland as 'n sekuriteitsoperateur. Hy is reeds maande langer as beplan daar gestrand as gevolg van die pandemie.
In sy afwesigheid word sy vrou tragies vermoor op hulle plaas in die Karoo, en sy seun is vermis. Carl kom in warboel weer terug na Suid-Afrika.
Gaan Carl sy seun weer sien? Gaan hy bereid wees om enige iets te doen om dit reg te kry? Daar is 'n duistere mag aan die werk. Orals waar hy soek duik n onbekende internasionale organisasie op.
Kom saam op 'n spanningsvolle reis van intriges om die antwoorde te kry.
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?