Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Až 30 dní na vrácení zboží
DIE SPOOKJAGTERS
'n Spooklig dwing Buks Viljoen van die pad af en laat hom vir dood in die brandende meubelwa agter. Nog een in 'n reeks van vreemde ongelukke wat Hectorspruit-Vervoerkontrakteurs teister.
Die tweeling Boela en Basjan en hul vriende, Frik Kruger en Phillip Human, besluit om ondersoek in te stel, maar hulle het nie rekening gehou met ou Krasnapolski se spook, die wilddiefstal oor die grens of die Krokodilrivier se krokodille nie.
Geheimsinnigheid omhul die vreemde gebeure in die Marlottipas. Skuil die oplossing van die probleem dalk in die bonatuurlike, of ...
Die Spookjagters is 'n spanningsverhaal wat jou end-uit sal meevoer.
Ouderdomsgroep 9-12 jaar
Die Basjan en Boela-Reeks
1. Die Merk van el-Kat
2. Die Duiwelswolwe van Omdraai Verby
3. Die Spookjagters
4. Die Geheim van die Tas
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?