Nehodí se? Vůbec nevadí! U nás můžete do 30 dní vrátit
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
30 dní na vrácení zboží
Lela soek avontuur, 'n nuwe lewe. Sy wil vlug vir 'n troue wat op haar geforseer word, maar as sy dit doen, sal sy verban word uit Lelie, weg van haar familie en die plek wat sy liefhet. Sy kan kies om te bly, en te maak soos al haar voorgangers gemaak het, of sy kan haar eie pad volg en uitgaan na die groot wêreld buite die muur waar sy op haar eie sal moet klaarkom. Lela worstel met die besluit om te loop, maar 'n vreemde ster wat verskiet op haar verjaarsdag sit haar ou leermeester op loop na die naaste dorp om hulle te waarsku en sy besluit inderhaas om saam te gaan. Die pad vorentoe is egter moeiliker as wat sy ooit kon dink. Dit is 'n pad deur 'n gebreekte wêreld vol hartseer en gevaar, maar ook liefde en die hoop van 'n nuwe begin.
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?