Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Až 30 dní na vrácení zboží
As aansporing vir lede wat die kursus, Praktiese skryfkursus vir beginners, voltooi het - of besig is daarmee - het ons besluit om 'n bundel kortverhale aan te pak.
Die deelnemers aan die kortverhaalbundel, Half Gewonne - 'n Bundel vir Eerstes, aan die werk gespring en uiteindelik met 'n heerlike versameling kortverhale vorendag gekom. Dankie vir al julle harde werk:
Brenda van Vuuren
Charné Harding
Chris Jansen
Juleandre Bianchi
Marianne Fourie