Nehodí se? Vůbec nevadí! Zboží můžete vrátit až do 30 dní
S dárkovým poukazem nešlápnete vedle. Obdarovaný si za dárkový poukaz může vybrat cokoliv z naší nabídky.
Až 30 dní na vrácení zboží
Bemoediging vir die stryd in ons lewens
Die reeks bestaan uit drie volumes geestelike bemoedigings wat oorspronklik spruit vanuit my eie lewenservarings. Ek is maar 'n doodgewone man, en dit waarmee ek wroeg en hoe die Gees my daardeur lei, sal vir elke gewone mens van waarde wees om te lees. Ons almal het troos, stigting en bemoediging nodig - om te ontvang, maar ook om uit te deel.
Ons almal het groei nodig. Ons almal moet geestelik fikser word.
Die wedloop waaraan ons deelneem raak al hoe meer liberaal, sonder dissipline en geestelik lewensgevaarlik.
Word stil saam met my voor onse God.
Ahoj! Jsem Libroamiko, tvůj knižní rádce.
Jak ti můžu pomoct?